Valiant Swart se nuwe musiekvideo "Lied van die langpad" bring 'n opwindende aansteeklike energie na vore

Scan_Pay_Advertise_iloveza.com_2022

 

Image courtesy of Valiant Swart Facebook Page

 

Valiant Swart, een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars, is verheug om die vrystelling van sy nuwe musiekvideo, "Lied van die langpad", aan te kondig. Die maak van die musiekvideo was 'n groot sukses en het 'n aansteeklike vibe en ongelooflike energie in die lug gehad. Swart sê hy het lanklaas so helder oordag gedans, en dit op 'n Maandag nog!

 

“Die eindproduk van die musiekvideo is fantasties”

vertel Valaint.

 

Die energie is amper tasbaar en die filmspan het uitstekend daarin geslaag om die beste uit die rolspelers te kry. Die produksie het almal met groot glimlagte agtergelaat. Swart is trots op die afwerking van die musiekvideo en glo dit sal die harte van sy ondersteuners verower.

Die regisseur en sy span het puik werk gelewer deur die energie van die liedjie oorgedra te het na die skerm.

 

"Ek wil die hele span bedank vir hul harde werk en toewyding aan hierdie projek,"

het Swart bygevoeg.

 

Valiant Swart nooi al sy ondersteuners en musiekliefhebbers om saam te kom dans en die aansteeklike energie van die video te ervaar.

"Lied van die langpad" se musiekvideo is nou beskikbaar op Youtube:

 

iloveza.com is an award-winning Digital Media, Marketing, and Advertising Company est. 2015, is a Member of the Independent Media Association of South Africa (IMASA), and Brand South Africa's Play Your Part Ambassadors, with a global reach of over 10 million

E-mail howzit@iloveza.com to take your brand/business to the next level

Like What You've Read ? Be an Anonymous Angel 
CLICK HERE for the latest Tech News
CLICK HERE for the latest News & Trends
Follow @letstorqueza
 
Keep up to date with all that is happening in South Africa
Subscribe to our Newsletter

Follow @ilovezacom on
 #iloveza❤️🇿🇦 #AfterFajrGrind

iloveza.com Accolades:

2021 Winner of Brand South Africa's Nation Pride Play Your Part Award

2018 Winner of Tech Savvy Boss Award at the Roshgold Young Business Achiever Award
 

Nabihah Plaatjes Accolades:

2023 CEO of the Independent Media Association of South Africa (IMASA)

2018 Contributing Author to SAFFRON: A Collection of Personal Narratives

2017 Recipient of Owami Women & Brand South Africa's Play Your Part Award


Ziyaad Plaatjes Accolades:

2021 Mail & Guardian Top 200 Young South Africans: Arts, Entertainment, Film & Media 

2020 Contributing Author to There's a Story in Everyone


Trending Posts